Local NewsNews
Begrafnisreëlings vir Llewellyn de Lange
Llewellyn de Lange is die naweek tydens ‘n tragiese motorongeluk oorlede.
POLOKWANE – Hy is die broer van Jacques en Rudi en seun van Daan en Rina de Lange. Hy laat ook sy vriendin Christine Bezuidenhout agter.
Talle Facebook-boodskappe wens die familie en ook vir Christine sterkte toe.
Llewellyn was ‘n gekwalifiseerde elektrisiën.
Sy begrafnis vind Woensdag (more) om 11 uur vanuit die Gereformeerde Kerk Pietersburg in Mac Donaldstraat plaas.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



