
MOKOPANE – Areas affected will be Mokopane and all extensions from 3 to 20. The Mogalakwena Municipality said this interruption is necessary to enable the connection of new pipelines installed between the Mokopane high reservoirs and the Piet-se-Kop reservoirs in Mahwelereng.
The municipality urged residents to keep treat all water connections as live and keep all taps closed to avoid unnecessary disputes on bills as there was no guarantee the water would be disconnected for the entire period.
‘n Geskeduleerde wateronderbreking sal inwoners van Maandag, 5 Maart om 09:00 tot Dinsdag, 6 Maart om 16:00 affekteer.
Dié onderbreking is nodig vir die koppeling van ‘n nuwe waterpypstelsel tussen die Mokopane hoë reservoirs en die Piet-se-Kop reservoirs in Mahwelereng.
Die Mogalakwena Munisipaliteit het gesê areas wat deur die onderbreking geaffekteer sal word is Mokopane en alle uitbreidings van 3 tot 20. Inwoners word gemaan om alle krane toe te hou om onnodige geskille op rekeninge te vermy aangesien die water nie noodwendig vir die volle tydperk onderbreek sal wees nie.
redaksie.bosvelder@nmgroup.co.za




