Local sportNewsSchoolsSport

Capricorn Midas agter Tommies

16 Junie is weer Bosveld Intervarsity tyd

POLOKWANE – As deel van die Fourie-generasie wat by Hoër Tegniese Skool Tom Naudé gematrikuleer het, het my pa, Thinus Fourie, die eerste keer Tom Naudé se rugbytruie en sakke geborg in 2012.

As oud-skolier het my pa altyd geglo dat jy moet terug ploeg in die skool en die bekende woorde, “wat jy saai sal jy maai” wat my pa altyd gesê het, onthou ek steeds.

Natuurlik het dit nie altyd gegaan oor die “maai” by my pa nie, maar meer oor om iets vir die gemeenskap te doen en dit het altyd vir hom vreugde verskaf.

So het ek dit ook aangeleer en geglo. Dit is altyd beter om te gee as om te neem.

Ons by Capricorn Midas and Super Clinic glo tot vandag toe dit is waar ‘n fondasie gelê word vir ons industrie. Ons is trots om ons besigheidsnaam en embleem te sien op truie en broeke wat geborg word deur ons.

Groete

Andrew Fourie

Eienaar

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button