Local NewsNews

[KYK] Tiwhan se Moedersdag-bederf

Review het met die 12-jarige Tiwhan Botha gesels om te hoor hoe ander jongmense kolwyntjies vir hul ma's vir Moedersdag kan versier.

POLOKWANE – Vra enige ma en sy sal vir jou sê; iets wat deur haar kind handgemaak is, vir haar soveel meer spesiaal is as iets wat in ‘n winkel gekoop is.

Review het met die 12-jarige Tiwhan Botha gesels om te hoor hoe ander jongmense kolwyntjies vir hul ma’s vir Moedersdag kan versier. Tiwhan vertel hy het ongeveer twee jaar gelede sy avonture in die kombuis begin en geniet dit vreeslik.

“Die moeilikste projek wat ek al in die kombuis aangepak het, was om ‘n eenhoring-koek uit kolwyntjies te maak. My gunsteling dis om te maak. is burgers.”

Hy beoog om in ‘n mediese rigting te studeer, maar om nie van sy kosmaak-stokperdjie af te sien nie.

“Ek sal daarvan hou om kosmaak as vak te neem op skool. Ek wil graag goed doen op skool, sodat ek ‘n beurs kan kry om te gaan studeer.”

Hy het al voorheen vir sy ma, Lize Botha, ‘n koek vir haar verjaarsdag gebak. Hy noem sy ouma, Freda Nieman, is sy mentor in die kombuis. Wanneer hy die bestandele het maak hy gereeld kos in die huis.

Kyk hier hoe hy ‘n kolwyntjie versier vir Moedersdag:

marehta@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Raeesa Sempe

Raeesa Sempe is a Caxton Award-winning Digital Editor with nine years’ experience in the industry. She holds a Bachelor’s Degree in Media Studies from the University of the Witwatersrand and started her journey as a community journalist for the Polokwane Review in 2015. She then became the online journalist for the Review in 2016 where she excelled in solidifying the Review’s digital footprint through Facebook lives, content creation and marketing campaigns. Raeesa then moved on to become the News Editor of the Bonus Review in 2019 and scooped up the Editorial Employee of the Year award in the same year. She is the current Digital Editor of the Polokwane Review-Observer, a position she takes pride in. Raeesa is married with one child and enjoys spending time with friends, listening to music and baking – when she has the time. “I still believe that if your aim is to change the world, journalism is a more immediate short-term weapon." – Tom Stoppard

Related Articles

Back to top button