Local NewsNews
[FOTOS] Rowers teiken geriefswinkel
Die winkel is verlede Vrydag, 31 Mei, beroof van kontant en die personeel was erg getraumatiseer na die voorval.
POLOKWANE – Vir die eerste keer in 10 jaar was ‘n bekende baken en familiewinkel in Polokwane, die 7Eleven in Marshallstraat, die teiken van gewapende rowers.

Die winkel is verlede Vrydag, 31 Mei, beroof van kontant en die personeel was erg getraumatiseer na die voorval.

Die eienaar praat met Review oor dié voorval in hiedie week se koerant.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!