Local NewsNews
De Klerk kuier by sy alma mater, vier Afrikaans as taal
De Klerk Oelofse is 'n bekende Afrikaanse akteur wat die ligter dinge in die lewe geniet.

POLOKWANE – Hy is ‘n oud-leerder van Hoërskool Pietersburg en bekend vir sy rol as Jaap in die komedie reeks, Hotel. De Klerk het op Woensdag, 14 Augustus voor die optrede van sy eenmanstuk, Strooijonker, by die Pieties gaan kuier. PHS het Afrikaans as taal se 144ste verjaarsdag gevier en De Klerk se besoek het deel van hulle vieringe uitgemaak.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



