Local NewsNews
[VIDEO] Afriforum Potgietersrus skenk bome, vier Erfenisdag
Lede van Afriforum Potgietersrus het vanoggend bome aan Laerskool Krugerpark en CVO-skool Potgietersrus geskenk.

MOKOPANE – Om Erfenisdag te vier het Afriforum se Potgietersrustak bome aan twee skole in die dorp geskenk.
Lede van die tak het Laerskool Krugerpark se speelgrond opgekikker met n Rooi Essenhoutboom asook ‘n Appelblaarboom, terwyl die CVO-skool Potgietersrus ‘n Geelhoutboom op hulle terrein gekry het.


Beide skole het hulle dank uitgespreek aan die lede vir die plant van die bome.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



