Local NewsNews

[KYK] Nyl vloei sterk ná jare se droogte

Boere en inwoners in die omgewing trek die vonkelwyn nader terwyl hulle na die Nylrivier staar wat vir die eerste keer in sowat agt jaar weer sterk vloei.

LIMPOPO – Verskeie boere in die omgewing het aan Bosveld bevestig dat die Nylrivier slegs een keer elke 10 jaar verby Mokopane vloei en ook net na ‘n goeie reënvalseisoen.

Kyk hier na die rivier wat sterk vloei naby Moordrift buite Mokopane:

Lees die volle berig in vandag se uitgawe van die Bosveld.

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or join our WhatsApp group

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Ruan de Ridder

A digital support specialist at Caxton Local Media, known for his contributions to the digital landscape. He has covered major stories, including the Moti kidnappings, and edits and curates news of national importance from over 50 Caxton Local News sites.

Related Articles

Back to top button