Local News

Voëltieatletiek by Oosskool

Opgewonde Gr 1-leerders by Oosskool het aan die jaarlikse Voëltjieatletiek deelgeneem terwyl hulle vir die atletiekseisoen voorberei het.

POLOKWANE – Opgewonde gr. 1-leerders het gister in hulle splinternuwe atletiekdrag by Oosskool opgedaag vir hulle eerste atletiekbyeenkoms, die Voëltjieatletiek.

Oosskool se leerders is in verskillende spanne ingedeel naamlik kwikkies, tinkies en sysies.

lke span het dirigente wat help om die atlete aan te moedig.

Sommer so met die aanvang van die dag het die gr. 1’s die geleentheid gekry om te kyk wie die vinnigste kan hardloop terwyl ander atlete aan items soos gewigstoot, hoogspring, verspring, diskus en spiesgooi deelgeneem het.

Kortafstande, langafstande en hekkies was ook op die program en atlete het hard gewerk om die rekords te laat span.

Die Voëljieatletiek word jaarliks gehou ter voorbereiding van die atletiekseisoen.

Atlete wat presteer kry dan die geleentheid om hulle talent verder te ontwikkel en goeie uitslae teen mededingers van ander skole te behaal.

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or join our WhatsApp group

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Tanaiya Lees

Tanaiya Lees is the Digital Coordinator for the Polokwane Review-Observer and the Letaba, Phalaborwa, Hoedspruit, Mopani, and Regional Herald. She holds a Diploma in Journalism, and a BA in Communications and Psychology. With an interest in storytelling and a strong commitment to accuracy, her goal is to produce high-quality content that truly connects with readers. She aims to amplify the voices of those who need it most, shine a light on important issues, and inspire meaningful conversations. Tanaiya firmly believes in the power of journalism to effect change and is dedicated to being a part of that change.

Related Articles

Back to top button