Local News
Akademie-kleuters se kapsel gekam en geklits
By Akademie Reformia het die leerders verlede Donderdag besoek ontvang van haarstiliste en studente van Cabellos Hair.

POLOKWANE – Vir sommige vroue is ‘n uitstappie na die haarkapper ‘n noodsaaklikheid terwyl ander weer byna nooit besoek by die salon aflê nie.
By Akademie Reformia het die leerders verlede Donderdag besoek ontvang van haarstiliste en studente van Cabellos Hair.
Dié het nie net die leerders se hare gesny en behandel nie, maar ook vir hulle vertel wat die werk alles behels.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.