Local News

Oppi-panne Gees Week by Qwuin Qwa Rula

Daar sal ‘n verskeidenheid van stalletjies wees en Saterdag is daar ‘n lamsrib braaikompetisie met goeie pryse te wen.

POLOKWANE – Die Oppi-Panne Gees Week vind van 23-25 Mei plaas by Qwuin Qwa Rula met kunstenaars Wynand en Chereé Strydom en Sean Miles om die gaste te vermaak.

Daar sal ‘n verskeidenheid van stalletjies wees en Saterdag is daar ‘n lamsrib braaikompetisie met goeie pryse te wen.

Wynand en Chereé Strydom

Kostes beloop R100 ‘n rib en die kompetisie is van 11:00-15:00.

Naweekkampers betaal R550 per persoon vir die hele naweek wat die aande se bykosse, potjiekosete en vermaak insluit.

Sean Miles

Dagbesoekers betaal R200 per persoon wat vermaak en ‘n potjiekos ete insluit.

Vir meer inligting en om kaartjies te koop skakel vir Louise by 063 922 3285.

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or join our WhatsApp group

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button