Local sportSport

Suikerbekkies hou gholfdag

Suikerbekkie Kleuterskool het op Vrydag, 12 Junie 'n gholfdag gehou, en met warm, stil en perfekte weerstoestande het die dag beloof om vol aksie te wees.

POLOKWANE – Suikerbekkie Kleuterskool het op Vrydag, 12 Junie ‘n gholfdag gehou, en met warm, stil en perfekte weerstoestande het die dag beloof om vol aksie te wees.

Die dag was gehou by die Polokwane Gholfklub, en ‘n groot hoeveelheid gholfspelers het kom deelneem. Die langste dryfhou was deur Morné Myburgh geslaan en die naaste aan die speld op putjie vier was deur Andre Diedericks en putjie 11 deur Neil Brandt.

Die wenners vir die dag is Danie Bouwer, Jacques Scheepers, Martin van Onselen en Neil Brandt in die eerste plek met ‘n totaal van 86 punte.

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button