Fozia Issufo,Cindi Etsebeth, Aubrey Baloyi, Thelma Mawasha, Cheraye Engelbrecht, Khatija Essack en Farhana Seedat.
Lucas Khalo is vir die derde jaar in ‘n ry aangewys as die Comrades atleet van die jaar, Andrea Ferreira oorhandig sy trofee.
Andrea Ferreira oorhandig die stapper van die jaar prys aan Fozia Issufo.
Khatija Essack is as die hardwekendste atleet aangewys, hier oorhandig Andrea Ferreira haar geskenk.
Andrea Ferreira oorhandig die Vasbyttrofee aan Retha du Toit.
Die trofee vir die atleet van die jaar het aan Cheraye Engelbrecht gegaan, Andrea Ferreira doen die oorhandiging.
Fozia Issufo,Cindi Etsebeth, Aubrey Baloyi, Thelma Mawasha, Cheraye Engelbrecht, Khatija Essack en Farhana Seedat.
Cecilia Ferreira en Andrea Ferreira is as voorsitters van die jaar aangewys.
redaksie.bosvelder@nmgroup.co.za
For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Support local journalism
Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.