Local sportSport
Limpopo ringbal is gereed vir SA’s
Die Limpopo mans- en vroueringbalspanne gebruik elke geleentheid wat oor hul pad kom ten volle om vir die komende Suid-Afrikaanse Ringbalkampioenskap voor te berei.
POLOKWANE – Dié kompetisie begin vandag in Pretoria en die spanne het op Saterdag, 23 Junie seker gemaak hulle is gereed vir die strawwe kompetisie.




Hulle het mekaar die stryd op die ringbalbane aangesê in vriendskaplike wedstryde sodat hulle kan sien waar hulle nog aandag nodig het voor die groot kompetisie.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



