Local sportSport
Woeker met jou talent
Hoërskool Pietersburg het onlangs die geleentheid gekry om hul hokkie-stempel op jong hokkiespelers af te druk.

POLOKWANE – Dié hokkespelers van laerskole in die stad is die kans gegun om hulle spel te verbeter asook tegnieke te bemeester.
“Die ontwikkeling van jong talent is baie belangrik en hoe jonger die kinders hoe makliker is dit om die regte tegniek by hulle te kweek,” vertel Ina van der Merwe, afriger.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



















