EntertainmentLifestyle
Word heel by hierdie genesingskamp
Vision of Hope Foundation Polokwane hou 'n Healing Retreat-kamp van 4 tot 6 Maart

POLOKWANE – Dit word by die Northwich Natuurreservaat 30 km buite die stad op die Musinapad gehou.
Chaletbesprekings is R600 per persoon, karavaan en tentbesprekings is R400 met ‘n 50% deposito betaalbaar voor of op 15 Februarie.
Die res van die geld moet teen 3 Maart betaal word.
Alle kos en lesings vir die naweek is in die fooi ingesluit. Ds Hennie Kotze en Mervis sal die gassprekers wees.
Vir meer inligting en besprekings kontak Liezl by 082 457 8904 of Annemarie by 078 458 7503.




