EntertainmentLifestyle

MOKOPANE: 2019 bring vir jou ‘n propvol program

Dit is altyd goed om jou nuwe jaar op 'n positiewe noot af te skop en na nuwe gebeure uit te sien.

MOKOPANE – So kan die gemeenskap van Mokopane dié jaar veral uitsien na een van die grootste feesvieringe op die dorpskalender; Bosveld Review vier sy 35ste verjaarsdag en lesers moet die koerant dophou vir die bekendmaking daarvan.

Pen solank hierdie belangrike datums neer:

Januarie

• 15 Hoërskool Piet Potgieter (HPP) Ridder atletiekbyeenkoms.

• 18 Laerskool Krugerpark (LKP) Bokkesport.

Februarie

• 7 Skoolhoofde en Leraarsontbyt.

• 12 Gemeenskaps Polisiërings- forum (GPF) Vergadering.

• 14 HPP Valentynsokkie.

• 16 Interkerklike Speletjiesdag.

• 23 HPP Interhoër te Bela-Bela.

Maart

• 9- CVO Wildsveiling en HPP se Wintersport.

In Maart hou die CVOV-Skool Potgietersrus weer sy wildveiling.

• 12- GPF Vergadering.

• 13-18 LKP Netbaltoer o/13.

April

• 9 GPF Vergadering

• 12- 13 LKP Super 8 Rugby en Netbal.

• 16- Paasoptog.

• 21- Sonsopkomsdiens.

Mei

• 4 Ouetehuis Veteraan Motorskou

• 6-10 Bosveld Kunstefees te HPP

• 10 MECS Johan Marx Sokker dag

• 16 HPP Wynveiling

• 18 SAVF Whisky Proe aand

• 23 AGS Groeipunt Gholfdag

Junie

• 1 NG Piet Potgieter Basaar

• 7 HPP Langnag Gholfdag

Gholfliefhebbers kan uitsien na die gewilde HPP langnag gholfdag in Junie.

• 24 -28 HPP Swartbord projek

Julie

• 26 LKP Gholfdag

• 27 Hervormde Kerk Potgietersrus Basaar

• 30 HPP Tour de Pot

• 31 Hpp Musiekfees

Augustus

• 3 CVO Gholfdag

• 8 – 11 Kierieklapper Kunstefees.

• 13 HPP Ridder swemgala.

• 17 LKP Netbal-besigheidsdag.

• 20-22 MECS Travelling Bookshop.

• 23 HPP Posduifveiling.

• 31 MECS Carnival Sport day.

September

• 4 LKP Vissegala.

• 5 HPP Loopbaanskou.

• 14 Kansa familiepretdag.

• HPP matriekafskeid.

Oktober

• HPP Matrieks teen die Res sportbyeenkoms.

• 21-25 LKP Revue.

In Oktober hou Laerskool Krugerpark weer revue.

• 25 HPP Kersmark.

November

• 2 Ouetehuis Brille en Pille Basaar.

• 3 HPP Sterretjiekykdiens.

• 10 NG Piet Potgietersus Kerssangdiens.

• 30 Ouetehuis Liggiefees.

Desember

• 1-13 Ouetehuis Liggiefees.

Related Articles

Back to top button