EntertainmentLifestyle

Wildsfees op 13 Julie by Grounded Café

Kaartjies is beskikbaar by Grounded Container Bar.

POLOKWANE – Die Wildsfees vind plaas op Saterdag, 13 Julie vanaf 10:00 by The Grounded Container Bar.

Kaartjies kos R200 per persoon en is beskikbaar by Grounded Container Bar. Kinders onder 14 gaan gratis in. Die geleentheid kos R3 000 per tafel van 10 mense en daar is 40 tafels beskikbaar.

Uitstallers sluit in Magnum Archery, Wildman en vele meer. Gaskunstenaars is Appel, Dewald Wasserfall en Bok van Blerk. Vir navrae en kaartjies kontak (015) 590 7332 of admin@groundedcafe.co.za.

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Review in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button