EntertainmentLifestyle
Polokwane Gholfklub/PHS Gholfdag op 12 Julie gehou
Die gholfdag beloof om ‘n groot geleentheid te wees met bekende Springboklegende, Victor Mattfield, Jay en Lianie en vele meer.

POLOKWANE – Dié gholfdag is op 12 Julie. Skryf jou vierbal in teen R2 500. Afslaan tyd is 09:00 en bofuitstallings kos R1 500. ‘n Vierbal en bof kos R3 500.
Jay en Lianie se optrede begin ongeveer 18:00 en kaartjies kos R100 vir kinders en R150 vir volwassenes.
Vir meer inligting kontak (015) 295 4118 of info@polokwanegolfclub.co.za.




