School sport
-
-
Erries onstuitbaar teen Generaal Hertzog
School sportDie naweek kom die Erries op hul tuisveld teen Hoërskool Hoogenhout in die jaarlikse FNB Classic Clash te staan.
-
Wintersport het in bibberweer gekook
School sportDie koue bibberweer het nie die toeskouers afgesit nie en die ondersteuning op die pawiljoen het kort-kort hoorbaar deurgekom.
-
Nuwe Astrobaan beproef Liggie seunshokkiespanne
School sportDit was ook die eerste keer dat die Liggies ’n ligawedstryd op hulle nuwe Astro Hokkiebaan gespeel het.
-
Liggies is Superkampioene!
School sportLigbron het met die louere weggestap het as algehele Superreeks-kampioene.
-
Skole neem aan Mpumalanga-gholfliga deel
School sportSecunda Hoërskool se tweede span wen tweede divisie met 54 punte.
-
Ligbron is Superreeks-kampioene
School sportLigbron is gekroon as algehele Superreeks-kampioene en het altesaam 12 trofees.
-
Bloumasjien bobaas teen Jan Viljoen
School sportDie Liggie-rugbyspanne het 'n goeie dag beleef en altesaam 192 punte aangeteken en slegs 22 punte afgestaan.
-
Ligbron maak stem dik in Superreeks
School sportLigbron Akademie vir Tegnologie se wintersportspanne het die afgelope naweek goeie vertonings gelewer in die tweede ronde van vanjaar se…
-
Legendes besoek Ligbron
School sportMet gassprekers soos Bakkies Botha, Danie Gerber en Arnold Geerdts was rugby die toppunt van bespreking.
-
-
Bekende Bethal-afsitter groet, maar sit nie die geweer neer nie
School sportMnr. Gert Pienaar is al vir 37 jaar ’n onderwyser en hy is in die hele streek as afsitter bekend.











