Kosmos 3-in-1 Bergfietswedren
SECUNDA – Die Kosmos 3-in-1 Bergfietswedren vind Saterdag, 28 Maart by Lake Umuzi plaas.
Fietsryers kan kies tussen die 63km-wedren, die 27km-wedren, die pretrit of die rondtewedren.
Deelnemers kan ook aan al drie deelneem.
Vir meer inligting, skakel mnr. Hein Schmidt by 084 804 8749 of stuur ’n e-pos na cycling@megchem.co.za