Luister na praatjie oor trauma
SECUNDA – Me. Tarina Hattingh, ’n forensiese maatskaplike werker praat môre-aand by die Hervormde Kerk Trichardt-gemeente oor trauma en hoe om dit te hanteer.
Dit begin om 6nm en almal is welkom.
Vir meer inligting, skakel me. Hattingh by 082 566 2059.