SANBS

Die Suid-Afrikaanse Bloedoortappingsdiens (SANBD) doen ‘n beroep op die gemeenskap om die geskenk van lewe te gee.
Skenkers wat die volgende twee weke by die Ermelo-tak skenk, staan ‘n kans om een van twee pryse te wen.
Die promosie begin Saterdag 21 Maart met die eerste trekking vir ‘n geskenkbewys van Pick n Pay ter waarde van R250 wat op 27 April plaasvind.
Die volgende trekking, ‘n manikuur-geskenkbewys van Modern Nails ter waarde van R300, vind op 3 April plaas.
Vir meer inligting, skakel Marion Louw (SANBD) by 017 811 2631.

Back to top button