Hene Swanepoel, mej skou 2015 saam met verledejaar se wenner Jenene du Plessis
Mnr. Hendrik Potgieter en sy vrou, me. Chantelle Potgieter en twee kinders Ronaldo en Marijanke.
Mnr. Hendrik Potgieter is Maandag, 4 Augustus in ’n ongeluk dood.
credit: earthquake.usgs.gov
Tommie Claassen van Laerskool Kruinpark in aksie.
Mnre. Robert Gerber, Wikus Snyman, Barnie Botha en me. Jani Zaayman Saterdag by dié skool se gholfdag.
D’Preez Hattingh (hoofseun), me. Clarise Joynt (Encore verteenwoordiger), mnr. Nico Wiggill (onderhoof: Laerskool Kruinpark) en Izelda Kies (hoofdogter). Encore was die skool se hoofborg vir die dag.
Die Suid-Afrikaanse gholfspeler, Heinrich du Preez, was die seremoniemeester by Laerskool Kruinpark se gholfdag.
’n Speler van Hoërskool Secunda probeer deurbreek om ’n drie te druk.
’n Speler van Hoërskool Secunda nael vir die pale.
Meer as 40 inwoners het die maandelikse vergadering van die GPF bygewoon.
Hoërskool Secunda en Hugenote se 0/15A-rugbyspanne meet op Saterdag, 2 Augustus by Hoërskool Secunda kragte.
Spelers van Hugenote probeer dié speler van Hoërskool Secunda grond toe dwing.
Me. Geraldine Stoffberg (Knights Secunda Motorfietsklub), DJ Tjorrels en me. Bianca Steyn (Black Fangs Motorfietsklub) op Vrydag, 1 Augustus by die motorfietsryers se dans by Our Place.
Enter the Ridge Times and Highveld Wedding Expo 2014’s competition and win a bridal package.
Mnr. Niel Matthee sterk tans in die Mediclinic Highveld aan nadat hy in ’n ongeluk was.
Scholar transport take pupils back home after the school has been closed.
Trichardtsfontein Combined School has been closed.
DJ Tjorrels maak op Vrydag, 1 Augustus by Our Place musiek tydens ’n dans wat motorfietsryers ten bate van me. Lizelle Matthee en haar dogtertjie, Jordan, se begrafnis.
Die watermeter by dié huis in Slangkopstraat is heeltemal onder water.
Water dam op in dié erf in Olive Schneiderstraat.
Water lek by die watermeter in Slankopstraat uit.
Nosipho Sibiya obtained second position at the South African National Schools Eisteddfod Music Competition.
Motorfietsryers van verskeie klubs het Vrydagaand gehelp om geld in te samel.
Mr David Mabuza (Mpumalanga Premier) during his meeting with Mr Kimi Makwetu (Auditor General) on 10 July.
Ms Voilet Siwela (Mec for Mpumalanga Department of Human Settlement) speaks at the Human Settlement Govan Mbeki Awards.
Dignitaries who attended the awards.
Mr Cyril Gwiji (speaker: Govan Mbeki Municipality) delivers a speech at Govan Mbeki Awards.
Mowlid Haji Hassan outside his shop that was the first to be bulldozed in Extension 15 on 23 July.
Messrs Mohamud Mohamed Walsame, Mowlid Haji Hassan and Adar Mohamed Hassan have filed a case of malicious damage to property against the Govan Mbeki Municipality for demolishing their shops on 23 July.
Ms Ntombi Macheke (Cear) and Ms Nomfundo Mahlangu (Govan Mbeki Municipality) at the stakeholders meeting.
Various stakeholders attended the meeting on Thursday, 31 August.
Ms Ntombifuthi Macheke(Caer) and Nomfundo Mahlangu(Govan Mbeki Municipality) at the meeting on Thursday, 31 July.
Various stakeholders attended the Caer meeting.
Osizweni Combined School pupils, parents and staff donated food parcel and clothes to Isiphephelo Multi Purpose Centre.
Osizweni Combined School pupils pick up papers at the Isiphephelo Multi Purpose Centre.
Die Behoeftigegroep bied ’n potjiekoskompetisie op 27 September aan.
Musa Jiyane from Benfica FC dribbles Ntokozo Hlatswayo from Remember Academy during the U/13 Development League at eHlazweni Ground.
Samkelo Shongwe from Yizo Yizo FC during the U/13 Development League at eHlazweni Ground.
Siyabonga Mtsweni from Shinning Stars FC and Sandile Kubheka from Young Stars FC during the U/13 Development League at eHlazweni Ground.
Spelers van die Bethal Stingers en die Underdogs baklei om besit van die bal tydens die binnenshuise netballiga by Lake Umuzi.
Die Bethal Stingers en die Underdogs in aksie op Woensdag, 30 Julie tydens ’n wedstryd by Lake Umuzi.
Die Bethal Stingers en die Underdogs meet op Woensdag, 30 Julie kragte by Lake Umuzi.
Hier verduidelik me. Arina Duvenage aan die tuiniers hoe die roosbome gesnoei moet word.
Die bekende orrelis, Wim Viljoen, tree by die N.G. Kerk se Moedergemeente op. (Foto: Brenda Muller)
Geoff and Su Carter and Janita de Villiers in Hong Kong.
Dié bosuil het seergekry en sterk by die Hoëveldrif DBV aan.
These pupils from Marietjie School recently excelled at the National Championships for Special Olympics. In front is Ivan Hlatswayo and at the back are Nassyi Strauss, Mr JJ van Wyk and Lene von Finckenstein.
The committee of Secunda Squash Club are (in front) Ms Su Carter, Messrs Daniel Guidi and Mornay Butland and Ms Elzaan du Toit. At the back are Mr Grant Heimann, Ms Janita de Villiers and Messrs Geoff Carter, Henry Malan, Thuthuka Mnyandu and Jonathan Parsons.
Some of the snacks at Ouma se Kombuis at the Secunda Senior Citizens’ Club’s meeting.
Pupils who attended the National Science Week at the Osizweni Science Centre last year.
Ms Alet Slater, Ms Driekie Olivie and Ms Isabelle de Wet at the Secunda Senior Citizens’ Club’s meeting.
Mr David Mabuza (Mpumalanga Premier) during his meeting with Mr Kimi Makwetu (Auditor General) earlier this month.
Ruiters het die skare vermaak tydens die perdespring-kompetisie wat in die arena aangebied is tenspyte van ‘n kort reënbui wat uitgesak het, het die ruiters hul staal gewys. Die power jump wat later die middag aangebied is het behoorlik die skare laat regop sit.
Die verkillende skoustalletjies is vroeër beoordeel en die wenners het sertifikate ontvang.
Die SAP se uitstalling het aan hulle die eerste plek vir buite uitstallers besorg en hulle is ook aangewys as algehele wenners.
Hene Swanepoel is aangewys as Mej landbou skou 2015 en die nasua=vliegtuig het ‘n asemrowende lugvertoning gehou. Karlien van Jaarsveld en Ampie du Preez het gesorg vir die aand se sangvermaak.