Community galleriesGalleries

Ons mense maak ‘n groot verskil

Foto galery: Ons mense met wavragte kos, klere en ander broodnodige items vir Bon Accord en 'n informele nedersetting naby Warmbad.

Ons mense het weereens gewys dat hul harte op die regte plek sit.

Op Saterdag, 30 April is wavragte kos, klere en ander broodnodige items na Bon Accord en ‘n informele nedersetting naby Warmbad gestuur.

Ons mense, wat bestaan uit ‘n groepie mans en vroue wat uit hul pad gaan om ‘n verskil in die lewe van minderbevoorregtes te maak, het dit ingesamel en bedank elkeen wat ‘n bydrae gemaak het.

DiƩ is nie hul eerste projek nie.

Die SAVF huis se inwonders en kinders van die CMR kinderhuise in die dorp het ook al baat gevind by hul goedhartigheid.

Ons mense het verseker harte verbly.

 

 

Related Articles

Back to top button