Community galleriesGalleries
Aanhangers pak grasperke vol vir Karen Zoid-optrede op Vadersdag
Sowat 1 000 mense het die rockkonsert bygewoon.

TRICHARDT – Karen Zoid het Sondag, 17 Junie, by Terra Nova se Vadersdag-piekniek opgetree. Sowat 1 000 mense het die rockkonsert waar SAARKIE ook opgetree het, bygewoon.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



