Community galleriesGalleries

[FOTOS] Mense geniet Marietjieskool se Lentemark

Daar was baie nuwe uitstallers asook gereelde uitstallers van vorige jare by Marietjieskool se sewende Lentemark wat vanaf  20 tot 27 September by die skool plaasgevind het.

Die Lentemark is vanjaar aan me. Anna-Marie Kruger, wyle adjunkhoof en stigter van die mark opgedra. Me. Kruger is op 6 September aan longkanker dood.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button