GalleriesSchools galleries
Laerskool Kruinpark-revue haal inspirasie uit flieks
Die kinders - en onderwysers - het gesing en gedans op liedjies uit verskeie flieks soos The Lion King en Mama Mia!

SECUNDA – Laerskool Kruinpark se revue genaamd Lights… Camera… Action! is verlede week van 22 tot 25 Oktober in die skoolsaal vertoon.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



