GalleriesSports galleries
[GALERY] Amsterdam ondersteuningsklub bied ’n Boere Bosbou Rally naby Westoedam aan ter ondersteuning van Laerskool Amsterdam
Die roete het afgeskop met ’n tyd hindernis baan waar die deelnemers teen tyd deur merkers moes ry en tennisballe op ’n paal plaas.

Elke span het fyn beplande roete-aanwysings ontvang wat hulle noukeurig moes volg om by die verskillende aktiwiteite van die dag uit te kom. Die spanne het daarmee saam ’n aktiwiteitsboekie ontvang waarin hulle punte vir dag aangeteken is.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



