GalleriesSchools galleries

[GALERY] Hoërskool Ermelo se leerders maak reg vir die groentjiekonsert

Die oggend by Ermelo Hoërskool het met groot opwinding afgeskop soos elke huis se dirigente hulle verskyning op die aantreeblad gemaak het.

Die leerders van Hoërskool Ermelo het Woensdag, 13 Maart die geleentheid gehad om met vanjaar se dirigente vir die groentjiekonsert te spog tydens ’n optog van Laerskool JJ van der Merwe.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button