GALERY – Ermelo fotoklublede wys beste foto’s aan tydens maandbyeenkoms
Ermelo Fotoklub het op 31 Mei hul maandelikse byeenkoms aangebied, waartydens mnr. Jannes Drotsky, voorsitter van Bethal Fotoklub, die lede se foto’s beoordeel het.
Jan van Niekerk se, ‘Verlaat die kruin’, het die 5-ster afdeling gewen. Hy is ook aangewys as die algehele seniorwenner. (Foto: Jan van Niekerk)
Elzaan Myburgh is met haar foto, ‘Wie vat die notule’, as die 1-ster wenner aangewys. (Foto: Elzaan Myburgh)Jacques Kruger se foto, ‘Emu’, is as die 2-ster wenner aangewys. (Foto: Jacques Kruger)George Prinsloo se foto, ‘Barrel Race, is aangewys as die wenner in die 3-ster kategorie, asook as die algehele juniorwenner. (Foto: George Prinsloo)Andrew Roos se foto, ‘Luiperd in boom KNP’, is aangewys as die wenner in die 4-ster kategorie. (Foto: Andrew Roos)Jan van Niekerk se, ‘Verlaat die kruin’, het die 5-ster afdeling gewen. Hy is ook aangewys as die algehele seniorwenner. (Foto: Jan van Niekerk)Leon Drotsky is met ‘My own feather’ as die seniorwenner in die vasgestelde onderwerp aangewys. (Foto: Leon Drotsky)Jacques Kruger is met sy foto, ‘Veer’, in die vasgestelde onderwerp as juniorwenner aangewys. (Foto: Jacques Kruger)
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!