Community galleriesGalleries

[GALERY] Bethal GPF bring gemeenskap bymekaar

Hoewel die wind stof en droë gras in besoekers se oë gewaai het, het uitstallers vas gestaan en het vertonings en vermaak voortgegaan.

BETHAL – Die gemeenskapspolisiëringsforum (GPF) van dié dorp het op Saterdag, 31 Augustus tot groot vermaak van die gemeenskap ’n CPF Fun Fest aangebied.
Helikopterritte was veral onder kinders gewild, maar die verskillende demonstrasies deur onder andere die Search and Rescue K9 South African Unit.

Kyk die video hier:

https://www.facebook.com/echoridgenewspapers/videos/527781024694570/

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button