Community galleriesGalleries

GALLERY – Wen-fotos van Ermelo Fotoklub se September-byeenkoms

Ermelo Fotoklub het op 13 September, tydens hul maandvergadering, mnr. Francois Roux van Vereeniging, as spreker gehad.

Tanya du Plessis se foto “Frog” is as die 1-ster wenner aangewys. (Foto: Tanya du Plessis)
Jacques Kruger se foto “Uitkyk” is as die wenner in die 2-ster kategorie aangewys. (Foto: Jacques Kruger)
George Prinsloo se foto “Rooipootelsie” is as die 3-ster wenner aangewys. (Foto: George Prinsloo)
Gert Kotze se foto “Verbyvlug” is as die wenner in die 4-ster kategorie aangewys. (Foto: Gert Kotze)
Leon Drotsky se foto “Southern Sky” is as die 5-ster wenner aangewys. (Foto: Leon Drotsky)
Mari Kruger se foto ‘Leaf’ as die junior-wenner in die vasgestelde onderwerp aangewys. (Foto: Mari Kruger)
Jan van Niekerk se foto ‘Bome van onder gesien’ is as die senior-wenner in die vasgestelde maandonderwerp aangewys. (Foto: Jan van Niekerk)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button