Me. Elzaan Myburg se foto “krokie” is as die 1-ster kategorie wenner aangewys. (Foto: Elzaan Myburg)
Mnr. Jacques Kruger se foto “Scruffy” is as die 2-ster kategorie wenner aangewys. (Foto:Jacques Kruger)
Me. Jeanine Smalberger se foto “Laatmiddag hokkie” is as die 3-ster kategorie wenner aangewys. (Foto: Jeanine Smalberger)
Mnr. Andrew Roos se foto “AMG” is as die 4-ster kategorie wenner aangewys. (Foto: Andrew Roos)
Me. Rosa van Schalkwyk se foto “Haastige Luiperd” is as die 5-ster kategorie wenner aangewys. (Foto: Rosa van Schalkwyk)
Mnr. Jacques Kruger se foto “Highveld storm” is as die juniorwenner in die vasgestelde onderwerp aangewys. (Foto: Jacques Kruger)
Me. Rosa van Schalkwyk se foto “Onweer in die Kalaharie” is as die seniorwenner in die vasgestelde onderwerp aangewys. (Foto: Rosa van Schalkwyk)
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!