GalleriesSports galleries
[GALERY] Beste tennisspelers meet kragte op Secunda
Die beste tennisspelers van verskeie klubs het teen mekaar meegeding op Saterdag, 16 November by die Sasol Tennisklub.

Die Growthpoint Top Guns Tennistoernooi is vir die eerste keer vanjaar op Secunda aangebied.
Lees die berig hier:
https://www.citizen.co.za/ridge-times/150955/tennisspelers-wys-hul-staal-dubbels-tydens-growthpoint-top-guns-tennistoernooi/

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



