[GALERY] Waaghalse pak 4×4 baan in Secunda aan
Verskeie klasse kon inskryf en die baan het ’n behoorlike uitdaging gebied.

Die Extreme 4×4 uitdaging het ’n groot klomp waaghalse die geleentheid gegee om hul voertuie se vernuf en hul senuwees op Saterdag, 23 November te toets.
Toeskouers het deur die dag die voertuie gevolg om te sien of elkeen die baan sal kan baasraak.
https://www.facebook.com/echoridgenewspapers/videos/433751420622587/?__xts__[0]=68.ARAZe0yNUeP5bxKTXqFjzFLoXUUrMe4dTdRJ26EyvGjKLSKPcljqyf9wThfEDADPznEjKiuSIgh6DP7gGicyhBfoBRcnUydBecYgy7WQ409CTc5gxL2GGtL4B00NMw2X_FIH0yc2qnEzkQpbvEbfsBY77JhHLudzspVbPKZfqjZ_8QUQUdoMmMroacawlbHCZKmu3LoayY5Ta8dMvpfWM–eYuYYU13MK01TvMlT2NeAq73i-xjlhbNQlOy7m0gJta1BoE2ztRcsK3qBRyWxSoVLHJWkLN7Sm_itswTz5k5t3noyUubAsKSNMINuoUHQAo6P5zJHJ_nijD02G9T0mAinLa4cwh9-0eo&__tn__=-R





