GalleriesSchools galleries
[GALERY] SHS-atlete presteer by Prestige atletiekbyeenkoms op Secunda
Hoërskool Standerton meet kragte in atletiek teen buurdorpe.

Hoërskool Secunda het op Vrydag 31 Januarie ’n Prestige atletiekbyeenkoms by Secunda-stadion aangebied en van die ander skole wat deelgeneem het is Hoërskool Standerton, Hoërskool Volksrust en Hoërskool Generaal Hertzog.
Fotos geneem deur Jana Oosthuizen.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



