GalleriesSchools galleries

GALERY: Kalies-leerders getrou aan die leer tydens die grendeltydperk

Laerskool Kalie de Haas het ma's gevra om foto's van hul kinders tydens die grendeltydperk in te stuur. (Foto's: Verskaf)

Amahle Tshabalala berei voor met jufrou se aantekeninge. (Foto verskaf}

Carol Seeman van Laerskool Kalie de Haas se bed dien as lessenaar. (Foto verskaf)
Divan Botha van Kalies word onderbreek, maar kan nog glimlag. (Foto Verskaf)
Kalies se Basjan Lingenfelder doen huiswerk. (Foto verskaf)
Kalies se Brennan Cloete is besig met haar penne, potlode en kryte. (Foto verskaf)
Kgaogelo Matshabe en Ziphezinhle Nidmande van Laerskool Kalie de Haas knus aan die leer. (Foto verskaf)
Willem Rautenbach van Kalies en die eetkamertafel ontmoet mekaar. (Foto verskaf)

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button