GalleriesSchools galleries
GALERY – Hoërskool Ermelo se matriekleerders skitter tydens matriekafskeid
Die jaarlikse matriekafskeid is vir elke matrikulant ’n hoogtepunt in sy/haar skoolloopbaan en dit is elke jaar vir die onderwysers en ouers van Hoërskool Ermelo ’n groot voorreg om vir dié leerders ’n glans-geleentheid te reël vir matriekafskeid.













At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



