GalleriesLocal newsSchoolsSchools galleriesStreeknuus
GALERY: Laerskool Delmas se o11-krieketspan op die wenpad
Laerskool Delmas se o11-krieketspan het op 7 September teen die span van Veritas Primary School van Brakpan te staan gekom. Die wedstryd was op die tuisveld van Laerskool Delmas beslis en die tuisspan het oortuigend met 98 lopies gewen.
Follow Us: Ridge Times: Standerton: Streeknuus
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!







