LettersLocal newsNewsOpinion

Prosedure wat gevolg moet word as krag af is

Inwoners van Bethal kla oor krag.

Die Govan Mbeki Munisipale Klagte-forum wil ’n versoek aan die munisipaliteit rig om die inwoners te laat weet as hulle die krag in die Bethal-gebied gaan afsit.

Te veel inwoners sit vir dae lank sonder krag.

Min inwoners weet van die verwysingsnommer wat hulle moet kry as hulle ’n klag indien.

As jy telefonies oor die krag kla, moet jy ’n verwysingsnommer kry anders word daar niks aan jou klagte gedoen nie.

Die forum is daar vir die gemeenskap om klagtes aan te meld en om hulp te kry.

As die gemeenskap nie ’n verwysingsnommer kry nie, kan hulle my skakel by 060 491 7038.

Michelle Viljoen, Bethal.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button