CrimeLocal newsNews
‘Worsie’ sterf, meisie ernstig beseer na ongeluk
Marelise veg om haar lewe in hosptiaal in Gauteng.

SECUNDA – Mnr. Diederick (Worsie) Mostert (23) is Dinsdag, 29 Julie in ’n ongeluk op die hoek van PDP Kruger- en Danie Theronstraat dood.
Sy meisie, me. Marelise Nel, is ernstig beseer en is tans in ’n hospitaal in Gauteng waar sy gister ’n breinoperasie en ’n operasie op haar lewer ondergaan het.
Hul motor was in ’n botsing met ’n ander een betrokke, waarna hul bestuurder glo vanaf die ongeluk weggehardloop het.
Mnr. Mostert se begrafnis vind volgende week op Sundra plaas.
Geen ander inligting is bekend nie.
Volg die skakel om die fotos te sien.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!


