CrimeLocal newsNews

Polisie vat nie nonsens nie

Lt. Fanie Nhlabathi, woordvoerder van die Standerton Polisie, het die gemeenskap, veral vroue, aangeraai om nie duim te gooi nie.

Die Standerton Polisie het die volgende verdagtes in hegtenis die afgelope week geneem:

• Een vir besit van dagga

• Vier vir besit van gesteelde goedere

• Een vir inbraak

• Een vir verkragting

• Een vir winkeldiefstal

• Drie vir diefstal

• Twee vir inbraak by ‘n onderneming

• Een vir opsetlike saakbeskadiging

• Vyf vir crimen injuria

Lt. Fanie Nhlabathi, woordvoerder van die Standerton Polisie, het die gemeenskap, veral vroue, aangeraai om nie duim te gooi nie.

Die gebied oorkant KFC in Walter Sisulustraat het ‘n miernes van kriminele bedrywighede geword, waar vroue opgelaai, seksueel aangerand en beroof word.

Lt. Nhlabathi het voorgestel dat indien jy moet duimgooi, dit eerder in groepe van van twee of drie gedoen word.

Vir enige inligting, skakel die Standerton Polisie by 017 719 1250.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button