Editor's choiceLocal newsNews
Bethal-broers ernstig beseer, vriend dood
Shoepie net paar maande in Amerika.
BETHAL – Twee broers wat in Suid-Dakota in Amerika op ’n plaas gewerk het, MC (33) en Johan (26) Weldon, het ernstige beserings opgedoen toe hul bakkies op 26 Desember in ’n trompop botsing betrokke was.
Hul vriend, Werner (Shoepie) Swart, wat in die bakkie saam met MC was, is opslag dood.
Al drie is vanaf Bethal afkomstig en het saam op die plaas as arbeiders gewerk.
Vir meer inligting kliek gerus hier.
Foto van die ongeluk: (Corson County Sheriffs Office)
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!




