Local newsLocal sportNewsSport

Nico wen Bonus Bogey

Nico Lombard het die Bonus Bogey Kompetisie by die buiteklub met +3 op 17 Januarie gewen.

Nico Lombard het die Bonus Bogey Gholfkompetisie by die buiteklub met ‘n +3 op 17 Januarie gewen.

Altesaam 24 spelers het deelgeneem.

Tertius Brits was tweede met +2, gevolg deur George Dunbar met +2,

Gert du Preez met +1 en Lourie Nel met +1.

Nico Lombard, George Dunbar, Gert du Preez en Joré Nortjé (2) het spog-twee’s behaal.

Die klub gaan vanaf volgende maand met ‘n Vroue Maandelikse Beker begin.

Die Ou-toppie- en “Coffin Dodgers”-liga begin op 24 Januarie teen Greenside in eMalahleni (Witbank).

‘n IPS-kompetisie word op 24 Januarie by die klub aangebied.

Vir meer inligting skakel mnr. Wessel Maree, bestuurder, by 017 719 1123.

Om meer oor gholf te lees, kliek hier.

 

For free breaking and community news, visit our websites:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

Like our Facebook page and follow us on Twitter.

For news straight to your phone invite us:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button