Steyn en Odendaal wen Beterbal
Pierre Steyn en Frikkie Odendaal op 46 punte het Saterdag se beterbal-gholfkompetisie gewen wat op die Ermelo Buiteklub se baan gespeel is.

Pierre Steyn en Frikkie Odendaal op 46 punte het Saterdag se beterbal-gholfkompetisie gewen wat op die Ermelo Buiteklub se baan gespeel is.
F. Buys en U.Bremmer was in die tweede plek op 44 punte en Gerhard von Wielligh en Phillip Roux met 43 punte het die derde plek verower.
Sakelui en hoofde van kerke, skole en liefdadigheidsorganisasies wat gholfdae wil borg kan die gholfklubbestuurder skakel by 017 811 2005 om te reël vir ’n geskikte datum.
Om meer oor gholf te lees, kliek hier.
For free breaking and community news, visit our websites:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
Like our Facebook page and follow us on Twitter.
For news straight to your phone invite us:
BBM – 2667A726
WhatsApp – 0748877590