Editor's choiceLocal newsNews
Jakes Coetzee druk sy stempel op dorp af
’n Gebore Namibiër, Jakes Coetzee, druk sy stempel op ’n Hoëveldse dorp af.
’n Gebore Namibiër, Jakes Coetzee, druk sy stempel op ’n Hoëveldse dorp af.
Sy veelbesproke loopbaan het hom van Angola, Somalië, Indië na Afghanistan geneem.
Sy weermagloopbaan het hom goed voorberei vir wat van hom verwag is, waar hy selfs die seerowerprobleem op die Afrika-kus moes aandurf.
Lees meer hieroor in vandeesweek se Standerton Advertiser.
Besoek gerus ons ander webtuistes hier:
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.
Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:
BBM – 266F5BCC
WhatsApp – 0748872805
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!



