Local newsNewsSchool sportSchoolsSport

Stannies-atlete verbeter rekords

Die atlete het hul staal gewys en die volgende rekords verbeter:

Die Stannies-atlete het op Woensdag, 28 Januarie aan ’n atletiekbyeenkoms by die Secunda Stadion deelgeneem.

Die atlete het hul staal gewys en die volgende rekords verbeter:

• DO/9 Ané Prinsloo – 60m en 80m.

• DO/11 Jana Swart – gewigstoot.

• SO/11 Erin Brouwer – gewigstoot.

Laerskool Standerton het op 5 Februarie by die Hoëveldgroep se atletiekbyeenkoms op Volksrust meegeding.

 

Besoek gerus ons ander webtuistes hier:

Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder

”Like” ons Facebookblad en volg ons op Twitter.

Vir nuus wat na jou selfoon gestuur word:

BBM – 266F5BCC

WhatsApp – 0748872805

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button