Community galleriesGalleriesLocal newsMunicipalNewsUpdate

Rommel ‘n probleem

Die rook wat in die winkels is verminder klandisie.

IMG_7312
Me. Boneta van der Mestht, bestuurder van Dunns Klerewinkel wys na die rommel wat aan die brand gesteek is
Die rommel wat aangesteek word veroorsaak dat besighede klandisie verloor weens rook wat in die winkels is.
Die rommel wat aangesteek word veroorsaak dat besighede klandisie verloor weens rook wat in die winkels is.

 

 

 

Evander – Ondernemings is ontsteld oor die gemors wat agter hulle winkels brand en die rook wat hul klandisie verminder

Volgens me. Boneta van derMestht, bestuurder van Dunns Klerewinkel sit hul al langer as twee jaar met die probleem en dit word net erger.

Mense gebruik die perseel as slaapplek, om kos te maak, en daar is ook gevalle van dwelmhandel.

Die munisipaliteit is in kennis gestel.

 

Vir meer nuus besoek gerus ons webtuistes:

Ridge TimesStanderton Advertiser & Highvelder

”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.

Vir nuus na jou selfoon:

BBM – 29C64351

WhatsApp – 082-611-3867

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Ridge Times in Google News and Top Stories.

Related Articles

Back to top button