SECUNDA – Die Teksa-tak van die Suid-Afrikaanse Nasionale Bloeddiens hou op Dinsdag, 24 Maart hul algemene jaarvergadering en het die publiek genooi en aangemoedig om dit by te woon.
Die vergadering begin om 6.30nm en vind by die bloeddiens in Heunisstraat, Grand Palace, plaas.
Vir meer inligting, skakel me. Dot Prinsloo, skakelbeampte van die Teksa-tak by 017 631 6606.
Besoek die bloeddiens se webwerf by www.sanbs.org.za.
Vir meer nuus besoek gerus ons ander webblaaie.
Ridge Times, Standerton Advertiser & Highvelder
”Like” ons op Facebook en volg ons op Twitter.
Vir nuus na jou selfoon:
BBM – 2667A726
WhatsApp – 0748877590
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!



